Jan Blohm - Sannie Van Der Spuy текст песни

Текст песни Sannie Van Der Spuy - Jan Blohm



Die honde blaf, so drie by drie
Dis 'n geleende jas vir 'n arm man dié
Die Stellenbosch se nonnatjies die roep na my
Maar ek moet vannaand Pretoria toe ry
Ek sal eers De Aar om ry
Dis waar Jan de Vos mos bly
Vir 'n silwer roos vir Sannie van der Spuy
Om in haar blomtuin in te kry
Sy roep na my
Maar riviere skei
Kom haal vir my
En kan ons veilig ry
Die trein na Pretoria dié los vir my
En ek moes toe Bloemfontein op ry
Met die siele op wiele
Dit spyt vir my dat ek Pretoria eers more in ry
Want sy roep na my
Maar riviere skei
Kom haal vir my
Dan kan ons veilig ry
Ag Sannie van der Spuy kom kry vir my
Daar waar treine stasies in ry
Op die sewe op en nege af
Ek beloof vir jou ek gaan trou met jou
En sy roep na my
Maar riviere skei
Kom haal vir my
Ek wil veilig ry
Die honde blaf, so drie by drie
Dis 'n geleende jas vir 'n arm man dié
Die Stellenbosch se nonnatjies die roep na my
Maar ek moet na Sannie van der Spuy toe ry
En sy roep na my
Maar riviere skei
Kom haal vir my
Ek wil veilig ry



Авторы: Jan Blohm


Jan Blohm - Jenny
Альбом Jenny
дата релиза
17-07-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.