Jay - Pad Terug Huis Toe текст песни

Текст песни Pad Terug Huis Toe - Jay



Ons was jonk en verlore
Dit was net ek en jy
In ń wêreld vol drome
Jyt gedroom saam met my
Dis geskryf in die sterre
Dit was soos dit moet wees
Om te sien hoe jy weg draai
Het my lewe in twee geskeur
Want in my hart is jy by my
En as jy die tyd kon trug draai
Sou jy weer my liefde kry
Want in my hart bly jy by my
En al leef ons bymekaar verby
Hoop ek jy sal jou pad trug huis toe kry
Ek kan jou nie verstaan nie
Ek kan dit net nie glo
Elke woord wat gese is
Nooit geweet jy voel so
Ek onthou al die aande
Met my arms om jou
En elke kyk in jou
Het my laat glo ek behoort aan jou
Want in my hart is jy by my
En as jy die tyd kon trug draai
Sou jy weer my liefde kry
Want in my hart bly jy by my
En al leef ons bymekaar verby
Hoop ek jy sal jou pad trug huis toe kry
As die storm in jou stil raak
Jy jouself weer vind
Weet jy waar om my te kry
En as ek nog vir jou saak maak
Moet jy weet dit wag op jou
Want ek mis jou nou
Ek mis jou nou hier
In my hart is jy by my
En as jy die tyd kon trug draai
Sou jy weer my liefde kry
Want in my hart bly jy by my
En al leef ons bymekaar verby
Hoop ek jy sal jou pad trug huis toe kry



Авторы: Ewald Coleske, Jay, Riana Nel


Jay - Solo
Альбом Solo
дата релиза
26-07-2011




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.