Joshua Na Die Reën - Lig Op Die Horison текст песни

Текст песни Lig Op Die Horison - Joshua Na Die Reën



Hoor die voetstap van die een
Wat die boodskap bring as jy wonder
Of daar lig is op jou horison
Na die lang gewag vir vrede
Is die merke van jou lewe
'N spoor tot in my hart
Vreugde kom
Ons soos vure brand
In die donker nagte
Staan ons soos lig op die horison
By jou hart se einde
Waar jy voel jy is alleen
Staan en wag ek vir jou glimlag
In die storm is jy nooit alleen
Dis jou hart waarvoor ek lewe
Vir jou hand teen my gesig
Dis vir wie jy is
Ons soos vure brand
In die donker nagte
Staan ons soos lig op die horison
Jou verlede as is gestrooi
Waar jou weer die mooi sien
In die lig op die horison
Ons soos vure brand
In die donker nagte
Staan ons soos lig op die horison
Jou verlede as is gestrooi
Waar jou weer die mooi sien
In die lig op die horison



Авторы: De Villiers Jacques, Ludik Ben


Joshua Na Die Reën - Joshua Na Die Reën
Альбом Joshua Na Die Reën
дата релиза
11-07-2013



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.