Joyous Celebration - Vrou Van Samaria текст песни

Текст песни Vrou Van Samaria - Joyous Celebration



Bless the name of Jesus
Vrou van Samaria
Gee my 'n bietjie water
Vrou van Samaria
Gee My 'n bietjie water
Gee My 'n bietjie water
'n Bietjie water om te drink
Vrou van Samaria
Gee My 'n bietjie water
Gee My 'n bietjie water
'n Bietjie water om te
Vrou van Samaria (Vrou van Samaria)
Gee My 'n bietjie water (Gee My 'n bietjie water)
Gee My 'n bietjie water (Gee My 'n bietjie water)
'n Bietjie water ('n Bietjie water om te drink)
Vrou van Samaria (Vrou van Samaria)
Gee My 'n bietjie water (Gee My 'n bietjie water)
Gee My 'n bietjie water (Gee My 'n bietjie water)
Jesus ('n Bietjie water om te drink)
Hier wil ek nie bly nie
Want hier is niks vir my nie
Die hemel is my woning
En Jesus is my Koning
Hier wil ek nie bly nie
Want hier is niks vir my nie
Die hemel is my woning
En Jesus is my Koning
Hier wil ek nie bly nie
Want hier is (Want hier is niks vir my nie)
Die hemel (Die hemel is my woning)
En Jesus (En Jesus is my Koning)
Hier wil ek nie bly nie (Hier wil ek nie bly nie)
Want hier is niks (Want hier is niks vir my nie)
Die hemel is my woning
En Jesus (En Jesus is my Koning)
(Come and put our hands together)
(Bless the name of Jesus, hallelujah)
(Prys, prys, prys)
(Prys, prys, prys)
Vrou van Samaria (Vrou van Samaria)
Gee My 'n bietjie water (Gee My 'n bietjie water)
Gee My 'n bietjie water (Gee My 'n bietjie water)
'n Bietjie water om te drink
Vrou van Samaria (Vrou van Samaria)
Gee My 'n bietjie water (Gee My 'n bietjie water)
Gee My 'n bietjie water (Gee My 'n bietjie water)
'n Bietjie water om te drink
Want hier wil ek nie bly nie
Want hier is niks vir my nie
Die hemel is my woning
En Jesus is jou Koning
(Bless the name of Jesus)
(Hallelujah!)



Авторы: Chrisma Hanekom


Joyous Celebration - Rewind
Альбом Rewind
дата релиза
14-12-2012




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.