Текст песни




As ek oor jou moet stilbly
As ek my mond moet snoer
As ek my moet sluier
Omdat jy niks wil hoor
Sal alles net mooi niks wees
Sal alles net verdamp
Sal geen moment meer waarde
As ek niks mag
As ek net in my hart se hoeke
Jou naam uit mag kerf
As ek net in spierwit letters
"liefling" mag verf
Sal alles dan weer mooi wees
Sal alles nooit verdamp
Sal elke moment weer waarde
As ek iets mag
HMMMMMMM
C'est seulement toi et moi, et toi, et moi
Nous Es sólo y yo, y tú, y yo, nos
Ek skryf jou naam in water ek krap dit uit in sand
Ek griffel dit met 'n geel Bic pen
In die palm van jou hand
Ek vou jou toe in stilte
Ek vou jou toe in my
Die verste, diepste, liefste plek
Dis net ek en jy, en jy, ek en jy
HMMM ek en
... ek en jy



Авторы: Karin Hougaard



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
Загрузка
Загрузка