Kenny Lindgren - Beter Dae текст песни

Текст песни Beter Dae - Kenny Lindgren




Ek sit en wag vir beter dae
Wanneer dinge begin
Beter gaan
Weet jy wat jy wil he
Weet jy wat jy jaag
Ja die Waarheid los ons skoon
Sonder spraak
Die moeite vat al ons kry weet
Nie waar ons staan
Weet nie waar ons staan
Maar ons sit en wag
Vir beter dae
Wanneer dinge begin
Beter gaan
Ons sit en wag vir beter dae
Aaaahhhh ohhhhh aaaahhhh
Aaahhhhh ooohhh
Beter dae
Beter Dae
Ooooooohh
Ek sit en wag vir beter dae
Sal saam ons lewens keuses maak
Het al meer as sewe keer geval
Eks nou weer bereid om
Op te staan
Weet nou Waar kom ek vandaan
Nou raak ons paaie aan mekaar
Gewig op my skouers is swaar
Maar ek dra die weight en ek kry
Dit oor en klaar
Tyd is ook n moordenaar
En net so hardloop ons sit uit
Onthou
Ons het nou net mekaar
En die tyd wat ons nou oor het
Gebruik ons om mee te praat
Jy kan enige tyd jou hart oop maak en na my toe kom vir raad ek sal nie dink jys Desperaat
Al is die dae so dis beter as iemand verstaan
So ek moedig jou aan
Om saam met my te sit
En te wag vir beter dae
Saam met my te sit en wag vir beter dae ja
Ons sit en wag vir beter dae
Aaaahhhh ohhhhh aaaahhhh
Aaahhhhh ooohhh
Beter dae
Beter Dae
Ooooooohhhhh
Let's go



Авторы: Kenneth Lindgren



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.