Kurt Darren - Hulle Weet Nie Wat Ons Weet Nie текст песни

Текст песни Hulle Weet Nie Wat Ons Weet Nie - Kurt Darren



(Hulle weet nie wat ons weet nie
Hulle weet nie wat ons weet nie
Hulle weet nie)
Ons is yster (Ons is yster)
Wêreld luister (Wêreld luister)
Ja ons hou kop deur die chaos
Ons bly trots hey hier gaan onsOns is yster (Ons is yster)
Wêreld luister (Wêreld luister)
Ons staan nie 'n tree terug nie
Ons val nie nee ons vlug nie
Gryp hom by die horings
Sit hom deur die middel
Duik hom met die blink kant bo
Want hulle weet nie wat ons weet nie
Hulle eet nie wat ons eet nie
Almal in ons span 'n masjien
Hulle weet nie wat ons weet nie (Hey)
Hulle weet nie wat ons weet nie
Hulle eet nie wat ons eet nie
Almal in ons span 'n masjien
Hulle weet nie wat ons weet nie
Ons is yster (Ons is yster)
Wêreld luister (Wêreld luister)
En as alles om ons omval
Loop die nuwe planne lankalOns is yster (Ons is yster)
Wêreld luister (Wêreld luister)
Want ons breek nie as ons buig nie
Ja ons doen dit net ons dreig nie
Gryp hom by die horings
Sit hom deur die middel
Duik hom met die blink kant bo
Want hulle weet nie wat ons weet nie
Hulle eet nie wat ons eet nie
Almal in ons span 'n masjien
Hulle weet nie wat ons weet nie (Hey)
Hulle weet nie wat ons weet nie
Hulle eet nie wat ons eet nie
Almal in ons span 'n masjien
Hulle weet nie wat ons weet nie
(Hulle weet nie wat ons weet nie
Hulle weet nie wat ons weet nie
Hulle weet nie)
(Hulle weet nie wat ons weet nie
Hulle weet nie wat ons weet nie
Hulle weet nie)
Hulle weet nie wat ons weet nie
Hulle weet nie wat ons weet nie
Hulle weet nie
Hulle weet nie wat ons weet nie
Hulle weet nie wat ons weet nie
Hulle weet nie
Want hulle weet nie wat ons weet nie
Hulle eet nie wat ons eet nie
Almal in ons span 'n masjien
Hulle weet nie wat ons weet nie (Hey)
Hulle weet nie wat ons weet nie
Hulle eet nie wat ons eet nie
Almal in ons span 'n masjien
Hulle weet nie wat ons weet nie




Kurt Darren - Hulle Weet Nie Wat Ons Weet Nie - Single
Альбом Hulle Weet Nie Wat Ons Weet Nie - Single
дата релиза
08-12-2023




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.