Текст песни Slang In Die Gras (met Laurika Rauch) - Kurt Darren
Jy,
jy
kyk
nie
meer
vir
my
soos
vantevore
jy
Kyk
verby
Jy,
jy
ruik
nie
meer
soos
Chanel
No.
5 nie
is
Dit
klaar,
is
dit
klaar
Jy,
jy
praat
nie
meer
so
mooi
voor
ons
gaan
Slaap
nie.
Jy
praat
verby
Jy,
lees
alweer
'n
boek
maar
dis
'n
hoofstuk
Sonder
my
Daar's
'n
slang
in
die
gras
hy
laat
dink
my
Aan
jou
want
jy
pik
op
my
Soos
'n
– vis
uit
die
water
voor
my
oë
het
jy
Weggegly
Daar's
'n
wolk
voor
die
volmaan
en
hy
hang
Oor
jou
en
my
En
dit
reën
reën
reën
want
dis
verby
Jy,
jy
fluister
nie
my
naam
as
jy
hier
langs
My
lê
en
droom
nie
Jy
of
ek
verstaan
hoekom
ons
paaie
nie
Meer
kruis
nie,
nie
meer
kruis
nie
Jy,
jy
hoef
nie
meer
te
wag
as
jy
wil
gaan
of
Weer
probeer
Jy
kan
maar
aanbeweeg
so
sonder
my
ek
is
Okay,
ek's
okay
Refrein
x
2
En
dit
reën
reën
reën
want
dis
verby
En
dit
reën
reën
reën
maar
ek's
okay
1 So 'n Bek Kort Jam
2 Lippe Geseël
3 Die Beste Medisyne
4 Kom Bietjie Hier
5 Slang In Die Gras (met Laurika Rauch)
6 Somersong
7 Is Jy Reg
8 Tien Uit Tien
9 Net Vir Jou Bedoel Gevoel (met Elizma Theron)
10 Kom Huistoe
11 S.O.S. Help My
12 My Suikerbos se Song
13 Love Song
14 Unchained Melody
15 Have I Told You Lately That I Love You
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.