Kurt Darren - Sokkie Tot Die Einde - перевод текста песни на немецкий

Sokkie Tot Die Einde - Kurt Darrenперевод на немецкий




Sokkie Tot Die Einde
Sokkie bis zum Ende
Ons sokkie tot die einde
Wir tanzen Sokkie bis zum Ende
Ons sokkie tot die einde
Wir tanzen Sokkie bis zum Ende
Hemel op die aarde is by jou op die dansvloer
Der Himmel auf Erden ist mit dir auf der Tanzfläche
En ek wil nêrens anders wees as hier nie
Und ich will nirgendwo anders sein als hier
As hier by jou nie
Als hier bei dir
Die wêreld kan maar draai en kan maar by ons verbygaan
Die Welt kann sich drehen und an uns vorbeiziehen
Want ons staan nie in hierdie oomblik stil nie
Denn wir stehen in diesem Moment nicht still
Want ek wil nie
Denn ich will nicht
Want daar's geen beter plek vir my nie
Denn es gibt keinen besseren Platz für mich
Met jou hier in my arms, baby
Mit dir hier in meinen Armen, Baby
Ons sokkie tot die einde
Wir tanzen Sokkie bis zum Ende
Ons sokkie tot die einde
Wir tanzen Sokkie bis zum Ende
Ons sokkie tot die einde
Wir tanzen Sokkie bis zum Ende
Ons sokkie tot die einde
Wir tanzen Sokkie bis zum Ende
Ek en jy het hier 'n ding begin
Ich und du, wir haben hier etwas begonnen
Jy pas perfek hier in my arms in
Du passt perfekt hier in meine Arme
Ons Sokkie tot die einde toe
Wir tanzen Sokkie bis zum Ende
Sokkie tot die einde
Sokkie bis zum Ende
Sokkie tot die einde toe
Sokkie bis zum Ende
Daar is geen manier wat ek en jy los dans nie
Es gibt keine Möglichkeit, dass wir beide getrennt tanzen
Almal om ons party maar vir ons is dit 'n passie
Alle um uns herum feiern, aber für uns ist es eine Leidenschaft
Gee ons spasie
Gebt uns Raum
Dip ek sal jou vang ek sal jou nooit laat val nie
Wenn ich dich eintauche, werde ich dich fangen, ich werde dich niemals fallen lassen
Spin ek sal jou lei, ek sal jou nooit seer laat kry nie
Wenn ich dich drehe, werde ich dich führen, ich werde dich niemals verletzen lassen
Nie hier by my
Nicht hier bei mir
Want daar's geen beter plek vir my nie
Denn es gibt keinen besseren Platz für mich
Met jou hier in my arms, baby
Mit dir hier in meinen Armen, Baby
Ons sokkie tot die einde
Wir tanzen Sokkie bis zum Ende
Ons sokkie tot die einde
Wir tanzen Sokkie bis zum Ende
Ons sokkie tot die einde
Wir tanzen Sokkie bis zum Ende
Ons sokkie tot die einde
Wir tanzen Sokkie bis zum Ende
Ek en jy het hier 'n ding begin
Ich und du, wir haben hier etwas begonnen
Jy pas perfek hier in my arms in
Du passt perfekt hier in meine Arme
Ons Sokkie tot die einde toe
Wir tanzen Sokkie bis zum Ende
Sokkie tot die einde
Sokkie bis zum Ende
Sokkie tot die einde
Sokkie bis zum Ende
Ek en jy het hier 'n ding begin
Ich und du, wir haben hier etwas begonnen
Ek en jy het hier 'n ding begin
Ich und du, wir haben hier etwas begonnen
Ons Sokkie tot die einde toe
Wir tanzen Sokkie bis zum Ende
Ons Sokkie tot die einde toe
Wir tanzen Sokkie bis zum Ende
Sokkie tot die einde
Sokkie bis zum Ende
Sokkie tot die einde toe
Sokkie bis zum Ende
Sokkie tot die einde
Sokkie bis zum Ende
Sokkie tot die einde
Sokkie bis zum Ende





Авторы: Dan Green, Dirk Van Niekerk, Don Kelly, Kurt Darren


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.