Lance James - Dankie текст песни

Текст песни Dankie - Lance James



Dankie
Vir hierdie skone môre
Dankie
Vir hierdie nuwe dag
Dankie
Dat U oor my gewaak het deur die donker nag
Dankie
Vir al die goeie vriende
Dankie
Vir elke boom en blom
Dankie
Vir al die seëninge wat na my toe kom
Dankie
Vir elke kinderlaggie
Dankie
Vir elke sonnestraal
Dankie
Dat ek my weg terugvind waar ek ookal dwaal
Dankie
Vir vlaktes en vir berge
Dankie
Vir elke silwer stroom
Dankie
Vir al ons ideale, elke goue droom
Dankie
Vir elke kinderlaggie
Dankie
Vir elke sonnestraal...
Dankie
Dat ek my weg terugvind waar ek ookal dwaal
Dankie
Vir hierdie skone môre
Dankie
Vir hierdie nuwe dag
Dankie
Dat U oor my gewaak het deur die donker nag
Dankie
Dat U oor my gewaak het deur die donker nag



Авторы: Chris Steyn, Jonny Greenwood


Lance James - Nader My God By U
Альбом Nader My God By U
дата релиза
01-08-2008




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.