Leah feat. Jo Black - Nooit Alleen текст песни

Текст песни Nooit Alleen - Leah , Jo Black



Jou naam is in my hand geskryf
Ek is verslaaf aan jou
Ek het jou in my ingedryf
Ek kan nie sonder jou
Maar die lewe loop sy draaie
Elkeen op sy eie paaie
Die son het in jou oe gebly
Dit was my warmte my hitte
Ek het behoort aan iets en erens, ek was iemand sin
Maar die lewe loop sy draai
Elkeen op sy eie paaie
Jy is nooit alleen
Jy is nooit alleen
Jy is myne myne
Jy is nooit alleen
Jys nooit alleen
Jy is myne myne
Ek was vir solank weggespoel
Ek kan nie eers onthou nie
Ek was ′n stukkie van myself
Want ek was net sonder jou
Maar die lewe loop sy draai
Elkeen op sy eie paaie
Jy is nooit alleen
Jy is nooit alleen
Jy is myne myne
Jy is nooit alleen
Jy is nooit alleen
Jy is myne myne
My hart ontplof verslaaf aan jou
Ek druk jou in dis nooit genoeg
Dit wat ek is was eintlik net joune
Ek is nooit alleen want jy is nog hier
Jy tel my op ek kyk vir jou
Die wereld skree maar jy is myne
Jy is myne
Jy is nooit alleen
Jy is nooit alleen
Jy is myne myne
Jy is nooit alleen
Jy is nooit alleen
Jy is myne myne
Jy is nooit alleen
Jy is nooit alleen
Jy is myne myne



Авторы: Johan Vorster,


Leah feat. Jo Black - Kyk Na My
Альбом Kyk Na My
дата релиза
13-09-2019



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.