Lianie May - Jy Soen My Nie Meer Nie текст песни

Текст песни Jy Soen My Nie Meer Nie - Lianie May



Ek kan onthou hoe jy by my pas.
Ek kan onthou hoe perfek dit was.
Maar ek soek na jou.
En my hart voel rou.
Ek's goed genoeg as dit vir jou pas.
Maar skuins twaalf word ek net 'n las.
En dit maak my so seer.
Wanneer sal ek ooit leer.
Want jy soen my nie meer nie.
Soen my nie meer nie.
En ek mis hoe dit was.
Mis hoe dit was.
En jy maak met my hart soos klei.
Dis die skoen wat jou pas.
Hoe kyk 'n mens deur jou hart se lens.
Kyk en probeer alles reg te wens.
As ek weet dis te laat.
Hoe volg ek my eie raad.
Want ek's nou gebreek.
Alles net oor jou.
Voel jou mes in my steek.
Het jy geen berou.
Eendag sien ek jou weer.
Voel jy ook nou die seer.
Want jy soen my nie meer nie.
Soen my nie meer nie.
En ek mis hoe dit was.
Mis hoe dit was.
En jy maak met my hart soos klei.
Dis die skoen wat jou pas.
Was ek te koud vir jou harde lyf.
Was ek net moeg dat jy my so rondskuif.
Want kyk nou hoe leeg staan ons fotoraam.
Want jy het nou jou kans laat verbygaan.
Want jy soen my nie meer nie.
Soen my nie meer nie.
En ek mis hoe dit was.
Mis hoe dit was.
En jy maak met my hart soos klei.
Dis die skoen wat jou pas.
Want jy soen my nie meer nie.
Soen my nie meer nie.
En ek mis hoe dit was.
Mis hoe dit was.
Want jy maak met my hart soos klei.
Dis die skoen wat jou pas.
Want jy soen my nie meer nie.
Soen my nie meer nie.
En ek mis hoe dit was.
Mis hoe dit was.
Want jy maak met my hart soos klei.
Dis die skoen wat jou pas.
En jy maak met my hart soos klei.
Dis die skoen wat jou pas.



Авторы: Vorster Johan, Vorster Rencha Neethling


Lianie May - Bonnie En Clyde
Альбом Bonnie En Clyde
дата релиза
12-03-2012




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.