Millennium - Sosiale Media - перевод текста песни на русский

Sosiale Media - Millenniumперевод на русский




Sosiale Media
Социальные сети
Sosiale Media
Социальные сети
Ek praat die waarheid
Я говорю правду,
Maar my siel kry seer
Но душа болит,
Al is ek eerlik
Хоть я и честен,
Voel ek wat moet sal gebeur
Чувствую, что ждёт впереди.
Maar n tiener klim berge groter as wat jy dink
Но подросток взберётся выше, чем ты ждёшь,
Sonder ondersteuning sal die nuwe heug verdrink
Без поддержки новые мечты умрут.
Kom saam met my
Иди со мной,
En stel jouself vry
Освободись,
Vergeet van die horries
Забудь про страхи,
Want gister is verby
Вчера уже нет.
Sosiale media is fokken fake
Социальные сети это ложь,
Ek wens ek kon net weet
Я б хотел узнать,
Hoe die mense in regte lewe lyk
Как живут люди на самом деле.
Van vriende kom kennisse
Из друзей знакомые,
En kennisse word vergeet
А знакомых все забудут,
Maar sonder vriende
Но без друзей
Is die wêreld fokken wreed
Мир чертовски жесток.
Soms voel jy jy loop alleen
Иногда ты будто один,
Moenie worry jy's nie die enigste een
Не переживай, ты не единственный.
Kom saam met my
Иди со мной,
En stel jouself vry
Освободись,
Vergeet van die horries
Забудь про страхи,
Want gister is verby
Вчера уже нет.
Sosiale media is fokken fake
Социальные сети это ложь,
Ek wens ek kon net weet
Я б хотел узнать,
Hoe die mense in regte lewe lyk
Как живут люди на самом деле.
Sosiale media is fokken fake
Социальные сети это ложь,
Moenie laat dit jou onderkry
Не дай им сломить себя.





Авторы: Christiaan Baard


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.