Millennium - Wit Duif текст песни

Текст песни Wit Duif - Millennium




Wit Duif
Jy bly in 'n put vol demone
Uitgebrand en vasgevang jy het geen manier uit
Jy verdrink in jou eie sonde
Vergeet jou eie naam maar die bymiddels maak jou bly
So as die wit duif vir jou kom haal
Groei vinnig vlerke en vlieg saam
Waar is jy nou
Ons soek vir jou
Waar is jy nou
Ons soek vir jou
Tussen verse vol metafore
Leer ons hoe om tussen die lyne te bly
Nou lees jy die boek sonder prentjies
En jou moedeloosheid en swaarkry het verdwyn
So as die wit duif vir jou kom haal
Groei vinnig vlerke en vlieg saam
Kyk waar sit jy nou
Ons sien vir jou
Kyk waar sit jy nou
Ons sien vir jou
Waar is jy nou
Ons soek vir jou



Авторы: Hendrè Baard


Millennium - Deurbraak
Альбом Deurbraak
дата релиза
26-01-2024




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
//}