Текст песни Die Boom - Monique Steyn
Ek
is
die
saadjie
in
die
grond
Hy
gooi
sy
water
oral
om
my
My
wortels
vasgegroei
in
Hom
Totdat
my
eerste
blare
son
kry
Hy
gee
my
lewe
elke
dag
Beskerm
my
met
al
Sy
mag
Teen
warm
son
en
koue
nag
Hy
is
die
boom
in
die
aarde
wat
Sy
takke
sprei
as
storms
val
Ek
hoef
nooit
te
vrees
nie
want
ek
Weet
Hy
sal
my
altyd
in
Sy
skadu
hou
Die
boom
van
die
lewe
wat
my
veilig
hou
tot
ek
my
takke
sprei
En
n
ander
ook
beskerm
net
soos
Hy,
Want
ek
lewe
net
vir
Hom
en
Hy
vir
my
U
maak
my
sterker
elke
uur
In
brande
hou
U
al
die
vuur
weg
My
vrugte
vorm
uit
U
gees
Met
U
langs
my
sal
ek
niks
vrees
nie
mmm
Hy
gee
my
lewe
elke
dag
Beskerm
my
met
al
Sy
mag
Teen
warm
son
en
koue
nag
Hy
gee
my
lewe
elke
dag
Beskerm
my
met
al
Sy
mag
Teen
warm
son
en
koue
nag
Hy
is
die
bron
van
al
my
krag.
1 The Prayer
2 Thy Will
3 Sweef Soos 'n Arend
4 Die Boom
5 Druppel In Die Emmer
6 Ek Is Verlief
7 Goeie Ou Dae
8 Vure Brand
9 Mosaïek
10 Onder Die Invloed
11 Hartseer
12 Treine
13 Caravans
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.