Neville D feat. Simon Seekoei & Tommy Saaiden - Ek vertel Jesus текст песни

Текст песни Ek vertel Jesus - Neville D feat. Simon Seekoei & Tommy Saaiden



Ek vertel Jesus
Ek vertel Jesus, al my beproewings
Vir my alleen word, hulle te swaar
In my benoudheid, help Hy my vriendelik
Want Sy bemindes, sal Hy bewaar
Ek vertel Jesus, al my besware
Hy is n vriend wat, alles verstaan
As ek Hom vra dan, help Hy my vriendelik
Want Sy bemindes, sal Hy bewaar
In my versoekings, roep ek my Heiland
Hy kan my help om, laste te dra
Ek vertel Jesus, ek vertel Jesus
Al my verdiet, en, my help Hy dra
(Koor X 3)
Ek vertel Jesus, ek vertel Jesus
Anders dra ek my laste alleen
Ek vertel Jesus, ek vertel Jesus
Jesus kan help en, Jesus alleen



Авторы: Neville D


Neville D feat. Simon Seekoei & Tommy Saaiden - Prag Van Verskil 2
Альбом Prag Van Verskil 2
дата релиза
06-10-2016



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.