Patrizio Buanne - Sonder Jou текст песни

Текст песни Sonder Jou - Patrizio Buanne



Sonder jou kan ek nie lewe nie.
Sonder jou is ek alleen.
Sonder jou het ek nie vrede nie.
Sonder jou, sonder jou.
Sonder jou is al my vreugde heen.
Sonder jou kan nie hou.
Sonder jou wonder ek waar is jy?
Sonder jou, sonder jou.
Sonder jou kan ek nie gaan.
Sonder jou wat my verstaan.
Net vir jou het ek so lief.
Bly by my asseblief.
Sonder jou kan ek nie lewe nie.
Sonder jou kan ek nie gaan.
Sonder jou het ek nie vreugde nie.
Sonder jou, sonder jou.
Sonder jou kan ek nie gaan.
Sonder jou wat my verstaan.
Net vir jou het ek so lief.
Bly by my asseblief.
Sonder jou kan ek nie lewe nie.
Sonder jou is ek alleen.
Sonder jou het ek nie vrede nie.
Sonder jou, sonder jou.
Sonder jou, sonder jou.
Sonder jou, sonder jou.



Авторы: gé korsten


Patrizio Buanne - Dankie (Thank You) Suid Afrika
Альбом Dankie (Thank You) Suid Afrika
дата релиза
01-01-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.