Ray Dylan - Ons soek net country текст песни

Текст песни Ons soek net country - Ray Dylan



Daai jean is so tight aan jou sexy lyf.
Hallo Cowboy! Werk daai tuig.
Staan bietjie nader.
A-ha-a
Wil jy vergader?
A-ha-a
Wikkel jou lyfie, kom maak 'n draai.
Wat is my naam, sal jy dit kan raai?
Ek lees jou gedagtes.
A-ha-a
Watse gedangtes?
A-ha-a
Ek's by om te sien.
Ek's bly om te hoor, daar's mense soos ek en jy.
Wat sing vir country.
Wat dans op country.
Wat leef vir country.
Ons soek net country.
Wat sing vir country.
Wat dans op country.
Wat leef vir country.
A-ha-a
Ons soek net country.
Jy lyk so sweet, jy's lekker verbei.
Wil jy Cowboy, dans met my?
Bring die verligting.
A-ha-a
Ek gee die rigting.
A-ha-a
Dans met my die hele aand verby.
Kan jy by my hou, wys jou moves vir my.
Will you be my Cowgirl?
A-ha-a
Will you be my Cowboy?
A-ha-a
Ek's by om te sien.
Ek's bly om te hoor, daar's mense soos ek en jy.
Wat sing vir country.
Wat dans op country.
Wat leef vir country.
Ons soek net country.
Wat sing vir country.
Wat dans op country.
Wat leef vir country.
A-ha-a
Ons soek net country.
Jy dink jy is beter as 'n Cowboy jy dink jy's beter as ek.
Maar langs my dans 'n Cowgirls sy maak die manne gek.
'N Man met 'n perd wat die hand werk maak die girls se knieë lam.
So bring jou tou maar maak net gou.
Kyk of jy my kan vang.
Ons sing vir country.
Ons dans op country.
Ons leef vir country.
Ons soek net country.
Ons sing vir country.
Ons dans op country.
Ons leef vir country.
A-ha-a
Ons soek net country.



Авторы: Niel Schoombie, Don Kelly


Ray Dylan - Breek die Ys
Альбом Breek die Ys




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.