Ray Dylan - Seblief текст песни

Текст песни Seblief - Ray Dylan



Kom ma hier, kom maar hier, kom ma, kom ma, kom ma,
Kom ma, kom ma, kom ma hier vertel my wat is jou naam,
Ag se my wats jou naam toe
Kom ma hier, kom ma hier, kom ma, kom ma,
Kom ma hier kom ma hier vertel my maak dit jou
Skaam as ek so openlik en oopmond na, mmmmmm na jou staar
Dit voel of ek verdwaal
Lag vir my of stuur my weg of kom net hier
En se eks laf voel jy ook wat ek voel lief
Seblief kom sit by my en belowe my
Dat jy die kans sal vat as ek jou vra
Seblief ek vra jou nou ek vra jou mooi kan ek jou maar op my hande dra
Seblief ek wonder of jy wens dat jy ook deel kan wees van my verhaal
Seblief kom vat my hand vanaand dan kan ons saam verdwaal
Kom ma hier, kom ma hier, kom ma, kom ma, kom ma,
Kom ma hier vertel my kan ek jou vang hier onderkant die maan
Kom ma hier, kom ma hier, kom ma, kom ma,, kom ma,
Kom ma hier vertel my dat jy ook glo liefde is persente uit die hemel
Mmm as jy na my staar, voel of ek verdwaal
Seblief, kom sit by my en belowe my
Dat jy die kans sal vat as ek jou vra
Seblief, ek vra jou nou ek vra jou
Mooi kan ek jou maar op my hande dra
Seblief, ek wonder of jy wens dat jy
Ook deel kan wees van my verhaal. mmmmmmm
Seblief, (seblief my baby) kom vat my
Hand vanaand dan kan ons saam verdwaal
Kom ma hier, kom ma hier, kom ma, kom ma, kom ma, kom ma hier.
Kom ma hier vertel my maak dit jou skaam as ek so na jou staaaar.
Oooh ooh ooh
Seblief, kom sit by my en belowe my
Dat jy die kans sal vat as ek jou vra
Seblief, (seblief my baby) kom vat my
Hand vanaand dan kan ons saam verdwaal
Ek wonder of jy ook wens day jy deel kan wees van my verhaal
Oooooh seblief,
(Seblief my baby) kom vat mu hand
Vanaand dan kan ons saaaaam verdwaaal.



Авторы: Don Kelly, Niel Schoombee, Nik Presnik, Sarah Theron


Ray Dylan - Harte Van Goud
Альбом Harte Van Goud
дата релиза
15-03-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.