Refentse - Stuur Groete Aan Mannetjies Roux (with Laurika Rauch) текст песни

Текст песни Stuur Groete Aan Mannetjies Roux (with Laurika Rauch) - Refentse



My oom se motor is 'n ou masjien
Hy maak dit vol met diesolien
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
My oom is oud en ek is skaars dertien
My oom drink koffie en my tannie tee
Ek vra oor die reen en hy se ja-nee
En hy drink soet koffie met sy een oog toe
En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux
O stuur ons net so 'n bietjie reen
My oom het tenk vol diesolien
En seen my pa
En seen my ma
En my oom op sy plaas in Afrika
My oom het gesukkel op die plaas
Want die son was te warm
En die reen te skaars
En die man van die bank het net sy kop geskud
Want my oom, ja my oom was te diep in die skuld
My oom so motor is 'n ou masjien
Hy maak dit vol met diesolien
En hy ry na die lande in die oggend dou
Die lande vaal en sy oe grou
As jy in die oggend na die lande stap
Hoor jy nog sy motor met die klap-klap-klap
Maar my oom, ja my oom se oe is nou albei toe
In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux



Авторы: Chris Torr


Refentse - Deur My Venster
Альбом Deur My Venster
дата релиза
25-04-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.