Текст песни
Al
sou
die
wêreld
om
my
tuimel
En
die
lewe
vir
my
net
een
te
veel
raak
Al
sou
my
hart
in
tien
duisend
stukkies
om
my
lê
En
alleenheid
nie
eers
my
vriend
wil
wees
nie
Nogtans
sal
ek
in
my
Here
jubel
Sal
ek
juig
in
God
my
redder
Selfs
in
my
donkerste
nag
as
die
antwoorde
my
ontwyk
Sal
ek
juig,
sal
ek
buig
Al
sou
my
drome
ook
in
skerwe
lê
En
die
woestyn
sou
my
hart
se
klop
bly
kraak
Al
sou
my
pyn
en
seer
verstik
in
al
my
vrae
En
ek
glad
nie
meer
die
hoop
in
my
wil
dra
nie
Nogtans
sal
ek
in
my
Here
jubel
Sal
ek
juig
in
God
my
redder
Selfs
in
my
donkerste
nag
as
die
antwoorde
my
ontwyk
Sal
ek
juig,
sal
ek
buig
U
maak
my
voete
soos
'n
ribbok
En
U
laat
my
op
hoe
plekke
veilig
staan
U
neem
my
klaaglied
en
skep
'n
loflied
wat
sal
klink
tot
U
eer
En...
Nogtans
sal
ek
in
my
Here
jubel
En...
Sal
ek
juig
in
God
my
redder
Selfs
in
my
donkerste
nag
as
die
antwoorde
my
ontwyk
Sal
ek
juig,
sal
ek
buig
Heilig
is
die
Here
my
God
Heilig
is
die
Here
my
God
Heilig
is
die
Here
my
God
My
God...
1 Kom Jesus kom
2 Leeu Van Juda
3 Laat Dit Juig
4 God Is Liefde
5 Al Wat Ek Begeer
6 Nogtans
7 Hier Is Ek
8 Sekelmaan
9 Alles Vir My
10 U Hand In Myne
11 Almal Hier Tesaam
12 Die Uur Is Hier
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.