Riaan Benade - Sy't Lyf (35 Chev) текст песни

Текст песни Sy't Lyf (35 Chev) - Riaan Benade



Dis al laat en blikkies klim sy bakkie uit
Saam hom n girl wat versadig lyk
Ons almal kyk verstom hoe blikkies nader kom
Daar's sterre in sy en hy lyk so bietjie dom
En hy se ek weet wat julle dink
Sy is dalk n bietjie rond maar manne kan sy blink
Sy't lyf soos n 35 chev
Al die regte kurwes en weet hoe om my op te ref
Ja
Sys nie swaar nie net lekker om die diff
En boys ek moes al vashou want daai enjin loop soos gif
Staar haar na, die manne het alklaar besluit
Blikkies is n held, sy wysheid is wyd
N ekstra chop en dop vir elke pop
Ons wyfies is te maer en vanaand gaan dit stop
Want
Sy't lyf soos n 35 chev
Al die regte kurwes en weet hoe om hom op te ref
Ja
Sys nie swaar nie net lekker om die diff
En boys hy moes al vashou want daai enjin loop soos gif
Boys hy moes al vashou want daai enjin loop soos gif
Maand daarna
Die manne kom weer bymekaar
Blikkies sien die sterre in ons sowaar
Ons wyfies het almal lekker diff gekry
En blikkies weet natuurlik hoe so lyfie vry
En hy sê, 'kom laat ek hoor'
En elke liewe een van ons sing soos ń koor
Sy't lyf soos n 35 chev
Al die regte kurwes en weet hoe om ons op te ref
Ja
Sys nie swaar nie net lekker om die diff
En boys ons gaan moet vashou want daai enjins loop soos gif
Sys nie swaar nie net lekker om die diff
En boys ons gaan moet vashou want daai enjins loop soos gif
En boys ons gaan moet vashou want daai enjins loop soos gif



Авторы: Riaan Benade


Riaan Benade - Spontaan
Альбом Spontaan
дата релиза
28-08-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.