Ricus Nel feat. Snotkop - Boerepompie (feat. Snotkop) текст песни

Текст песни Boerepompie (feat. Snotkop) - Snotkop , Ricus Nel



Hier op my stoep, raak dinge pure plaas
Die honde wat huil, die konsertina wat raas - da′as hy
Hy Ricci, da'as lekker dinge daar buite
Soos daai dames met die kuite
Ek het alles wat ek wil
Met my vroutjie wat langs my
Maar in die pubs en klubs, is waar die aksie wag
En op die hoek van die straat, is waar my Mustang staan
Ons dans somme in die skuur
In die stad is Brannewyn te duur
Maar die plaas is stil (ja dis lekker)
Jy moet koeie melk (maar dis lekker)
En daar′s nie Uber nie (check my trekker)
Maar daai konsertina
Ja, die girls like dit ook
Almal like van 'n boerepompie
Haal die krismis wurm uit
Almal like van 'n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van ′n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want ′n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans
Hey Snotty, dis net geboue en ruite
Nou waar's daai girls met die kuite?
Nee, hulle jol eers net na tien
Dan gaan jy lekker lywe sien
Hier op die plaas slaap ek agt uur, dan′s dit ligte uit
En vier uur is ek op, dan eet ek boerbeskuit
Nee, ons moet twee uur more-oggend eers waai
En dan gaan stamp ons gou 'n garage pie, yes
Die liggies is te veel (dis lekker)
Die geraas maak my mal (dis lekker)
Waar′s die haan wat kraai? (hy smaak lekker)
Ag wat, check my konsertina
Ja, ek like hom ook
Almal like van 'n boerepompie
Haal die krismis wurm uit
Almal like van ′n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans
Whoo-hoo!
′N Bietjie trek (′n bietjie trek)
'N Bietjie stoot (en ′n bietjie stoot)
Laat die krismis wurm wikkel op jou skoot
'N Bietjie in (′n bietjie in)
'N Bietjie uit (en ′n bietjie uit)
Laat die donkielong-kelong jou lekker kry ... (Ooh, is lekker)
Almal like van 'n boerepompie
('n Pom-pe-lom-pe-lom-pie)
Almal like van ′n boerepompie
(′n Pom-pe-lom-pe-lom-pie)
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want ′n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie
Almal like van 'n boerepompie
Haal die krismis wurm uit
Almal like van ′n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want ′n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans
Want 'n boerepompie gee nie om nie, is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans




Ricus Nel feat. Snotkop - Pure Plaas
Альбом Pure Plaas
дата релиза
12-07-2019



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.