Ricus Nel - Ploeg Jy? текст песни

Текст песни Ploeg Jy? - Ricus Nel



Saad Saai
Mielies plant
Koringlande
Langs die kant
Draad span
Beeste voer
Skape skeer
Man, ek kan boer
Blou oe stywe top
Goue lokkies op haar kop
My tong hang uit op die vloer
Ek check haar uit, ek koekeloer
Ek was al in baaaie lande
Koringlande mielielande
Maar sy maak my so skaam
As sy aanhoudend vra...
Wat maak jy met daai 10 ton trekker, ploeg jy?
Wat sleep jy deur jou mielielande, ploeg jy?
Voordat jy kan plant
Maak jy die grond eers bietjie nat
En my hoe lank moet ek wag
Voor al die stroopery?
Wat sleep jy deur jou koringlande, ploeg jy?
Wat staan jy so gevoude hande, ploeg jy?
Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oontjie
En smeur heuning om my mondjie,
Ek wil lekkerkry
My grond is nat, lek 'n kraan?
Jy sit elke spilpunt aan
Maak toe asseblief
Die dam raak leeg jou hartedief
Swaai die slinger wat gaan aan?
My lister engin het gaan staan
Draai hom weer, wat makeer
Hy's in jou hand probeer maar weer
Jy breek al my konsentrasie
Water droog by elke stasie
En jy maak my so skaam as jy aanhoudend vra...
Wat maak jy met daai 10 ton trekker, ploeg jy?
Wat sleep jy deur jou mielielande, ploeg jy?
Voordat jy kan plant maak jy die grond eers bietjie
Nat en my hoe lank moet ek wag voor al die stroopery?
Wat sleep jy deur jou koringlande, ploeg jy?
Wat staan jy so gevoude hande, ploeg jy?
Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oontjie
En smeur heuning om my mondjie, ek wil lekkerkry
Wat maak jy met daai 10 ton trekker, ploeg jy?
Wat sleep jy deur jou mielielande, ploeg jy?
Voordat jy kan plant maak jy die grond eers bietjie nat
En my hoe lank moet ek wag voor al die stroopery?
Wat sleep jy deur jou koringlande, ploeg jy?
Wat staan jy so gevoude hande, ploeg jy?
Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oontjie
En smeur heuning om my mondjie, ek wil lekkerkry
Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oontjie
En smeur heuning om my mondjie, ek wil lekkerkry



Авторы: Md Greyling, Ricus Nel


Ricus Nel - Ploeg Jy?
Альбом Ploeg Jy?
дата релиза
08-10-2021




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.