Ricus Nel - Spyt Kom Te Laat текст песни

Текст песни Spyt Kom Te Laat - Ricus Nel



Jy breek my hart en jou beloftes.
Jy kla oor my en jy sien alles wat fout is.
Jy soek iets nuuts, my wat kos dit,
Om alles weer warm te maak wat skielik so koud is.
Spyt kom te laat, kom te laat.
Dit kom om jou seer te maak.
Ek wou nog praat toe jy dis te laat om 'n plan te maak.
Spyt kom te laat, kom te laat, as jou hart die waarheid praat.
Wat het geword van ons liefde, die rede wat ons een maak?
Baby jy gaan my nog mis, as jou teen aan jou kussing rus.
As jy wonder waar jou koffie is,
Dan gaan jy my mis.
As jy laat in die aand nog wakker
en daars niemand om vir jou te sê:
"Jy is alles wat my hart wil hê",
Dan gaan jy my mis.
Jy draai jou rug op dit wat waar is.
Hoe kan ek dit reg maak as jy nie daar is?
Ekt alles gegee maar niks gekry nie,
En somtyds weet ek nie eers waaroor ons stry nie.
Spyt kom te laat, kom te laat.
Dit kom om jou seer te maak.
Ek wou nog praat toe jy dis te laat om 'n plan te maak.
Spyt kom te laat, kom te laat, as jou hart die waarheid praat.
Wat het geword van ons liefde, die rede wat ons een maak?
Baby jy gaan my nog mis, as jou kop teen aan jou kussing rus.
As jy wonder waar jou koffie is,
Dan gaan jy my mis.
As jy laat in die aand nog wakker
en daar's niemand om vir jou te sê:
"Jy is alles wat my hart wil hê",
Dan gaan jy my mis.
Spyt kom te laat, kom te laat, as jou hart die waarheid praat.
Spyt kom te laat, kom te laat.
Dit kom om jou seer te maak.
Ek wou nog praat toe jy dis te laat om 'n plan te maak.
Spyt kom te laat, kom te laat, as jou hart die waarheid praat.
Wat het geword van ons liefde, die rede wat ons een maak?
Baby jy gaan my nog mis, as jou kop teen aan jou kussing rus.
As jy wonder waar jou koffie is,
Dan gaan jy my mis.
As jy laat in die aand nog wakker
en daars niemand om vir jou te sê:
"Jy is alles wat my hart wil hê",
Dan gaan jy my mis.
Dan gaan jy my mis.



Авторы: Niel Schoombie, Marc Brendon, Don Kelly, Ricus Nel, Pierre Rossouw


Ricus Nel - Sout Van Die Aarde
Альбом Sout Van Die Aarde
дата релиза
07-06-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.