Текст песни Hou Vas Jou Matras - Robbie Wessels
Daar's
net
een
ding
van
die
Vrystaat,
waarna
ek
verlang
Dis
die
seunskoshuis
op
Kroonstad,
se
onderste
gang
In
kamer
23,
het
ek
gebly,
saam
die
grootste
kakmaker
van
die
kontrei
Hou
vas
jou
matras
want
de
Vos
is
weer
los
Hou
vas
jou
matras
want
de
Vos
is
weer
los
Henno
de
Vos,
bly
naby
aan
Steynsrus
En
sy
pa
en
sy
ma,
aanvaar
hom
soos
hy
is
Naby
die
badkamer
aan
die
einde
van
die
gang
Hang
'n
bloedrooi
gedaante,
hulle
noem
hom
'n
brandslang
Rustig
staan
jy
op,
niks
gaan
mos
gebeur
En
sodra
jy
op
die
toilet
sit
gaan
niks
vir
Henno
keer
Hou
vas
jou
matras
want
de
Vos
is
weer
los
Hou
vas
jou
matras
want
de
Vos
is
weer
los
Henno
de
Vos,
bly
naby
aan
Steynsrus
En
sy
pa
en
sy
ma,
aanvaar
hom
soos
hy
is
Ou
de
Vos
is
'n
bliksem,
almal
weet
dit
hier
Van
muis
tot
meerkat
biltong,
deel
hy
met
plesier
Maar
voor
jy
daaraan
eet,
hier
lê
die
geheim
Laat
hy
eers
daaraan
proe,
dan
wen
jy
dalk
sy
game
Hou
vas
jou
matras
want
de
Vos
is
weer
los
Hou
vas
jou
matras
want
de
Vos
is
weer
los
Henno
de
Vos,
bly
naby
aan
Steynsrus
En
sy
pa
en
sy
ma,
aanvaar
hom
soos
hy
is
Henno
de
Vos,
bly
naby
aan
Steynsrus
En
sy
pa
en
sy
ma,
aanvaar,
aanvaar
hom
soos
hy
is

1 Leeuloop
2 Pieter van Zyl
3 Halley se Komeet
4 Asseblief My Lief
5 Hou Vas Jou Matras
6 My Vissermanvriend se Pa
7 Angeline
8 Waar Le Jy Vanaand
9 Verbode Vrugte
10 Hartswater
11 Skinnidip
12 Snoekie
13 Selftan Lotion - Live
14 Aan Jou van My
15 John West
16 Reënboognooi
17 Hou Die Springbok Mighty High
18 Die Cheetah Song
19 Staan Terug vir Die Manne in Wit
20 Prop
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.