Текст песни Speedos En Crocs - Robbie Wessels
Die
beach
is
gepak
met
bruin
gebrande
lywe
Van
toogesmeer
met
lotion
tot
onder
hulle
kywe
Sandkastele,
sonsambrele,
kites
en
karretjies
met
roomys
Mejuffrou
bikini
saam
sensasie
meneer
spier
wys
Maar
annerkant
die
duine
Naby
aan
die
rocks
Staan
n
ou
en
pose
met
sy
speedos
en
crocs
Speedos
en
crocs
Daai
kite
vlieg
nie
Speedos
en
crocs
Is
verkeert
Speedos
en
crocs
Ek
ga'
nie
vir
jou
lieg
nie
Speedos
en
crocs
Is
weird
Ek
en
labs
drink
coca-cola
soos
ons
loop
tussen
die
duine
Wie
se
spiere
is
die
grootste
is
dit
joune
is
dit
myne
Ons
is
manne
op
vakansie
sonder
stres
sonder
worries
En
skielik
staan
hy
voor
ons
boelie
die
breker
barries
En
ons
hardloop
oor
die
duine
deur
die
mense
na
die
rocks
Met
barries
agterna
in
sy
speedos
en
crocs
Speedos
en
crocs
Daai
kite
vlieg
nie
Speedos
en
crocs
Is
verkeert
Speedos
en
crocs
Ek
ga'nie
vir
jou
lieg
nie
Speedos
en
crocs
Is
weird
Dit
raak
stiller
bietjie
koeler
daar's
nog
net
n
paar
sambrele
Ons
soek
juwelry
en
kleingeld
en
ons
breek
die
sandkastele
Soos
ons
wegloop
van
die
branders
lê
die
lywe
alhoe
minder
Ek
en
laba
kyk
vir
oulaas
is
daar
iemand
om
te
hinner
Maar
skielik
uit
die
blou
word
ons
omsingel
by
die
rocks
Deur
barries
en
sy
chommies
in
hul
speedos
en
crocs
Speedos
en
crocs
Daai
kite
vlieg
nie
Speedos
en
crocs
Is
verkeerd
Speedos
en
crocs
Ek
ga'nie
vir
jou
lieg
nie
Speedos
en
crocs
Is
weird
Speedos
en
crocs
Daai
kite
vlieg
nie
Speedos
en
crocs
Is
verkeerd
Speedos
en
crocs
Ek
ga'nie
vir
jou
lieg
nie
Speedos
en
crocs
Is
weird
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.