Текст песни




NAGMUSKIET
Jy klap die onsigbare nagmuskiet
Soos die frons oor jou
Frons oor jou voorkop skiet
Jy sit so kruisbeen oor my werksetiek
Soos die dag uit ons greep
Dag uit ons venster skiet
Kyk daar oor die berge
Kom die honde aan hul sluier
En hulle 'hoooe'
Alles moet sterf
Maar ek't ʼn gevoel in my dat ons vir altyd
In hierdie kamer kan bly
En as daai honde kom kan ons twee dalk net 'hoooe'



Авторы: Du Toit Daniel Stephanus, Von Wielligh Christiaan Lodewyk, Du Toit Johan Moskou, Van Der Merwe Albertus Jakobus



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
Загрузка
Загрузка