Spoegwolf - Op текст песни

Текст песни Op - Spoegwolf



Jy ek moet jou toelaat
Om my lief te
Maak dit wat seer is
Weer iets om te
Wat die wêreld verander
Vir dié wat stukkend is
Jy maak my wakker
Met 'n bries van 'n soen
Jy hou my wange
Asof jy iets kan doen
Met die fokop van my brein
Gee jou lyf ook prys
Jy help my op
By die bed uit
Help my by die ruit uit
Ek was 'n ninja
In my pa-hulle se tuin
Lucky het my rondgejaag
Ek't jou gekry
Toe ek hoog in ons boom
Na die maan toe was
Strale van silver
Onthou ek jou wat in my bulder
Maar aanmekaar hou
Ja, jou vorm het verander
Maar wat jy is kan nooit
Jy help my op
By die bed uit
Help my by die ruit uit
Jy help my op
By die bed uit
Help my by die ruit uit
Jy help my op
By die bed uit
Help my by die ruit uit



Авторы: Albertus Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe, Christiaan Lodewyk Von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Johan Moskou Du Toit


Spoegwolf - Groen
Альбом Groen
дата релиза
14-02-2021




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.