Spoegwolf - Somersetwes текст песни

Текст песни Somersetwes - Spoegwolf



Hulle die son gaan skyn daar op somersetwes, vat my net
Lief hoor jy hoe die honde blaf vir die dood van die nag
Die dood van die n-a-g
Van die n-a-g
Hel ek weet jy wonder wat jou pa gaan sê, glo my net
Vir jou skryf ek jou naam op die bors van die Here God
Die Here G-o-d.
Die Here G-o-d
Gestraand het gewonder of ek vir jou maar kan bel
Ek het jou nommer in my kop en in my mond afgetel ...



Авторы: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit


Spoegwolf - Swaartekrag
Альбом Swaartekrag
дата релиза
01-11-2012




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.