Текст песни Daar Waar Jy Moet Wees - Steve Hofmeyr
Teen
die
mure
in
die
gange
Klink
die
hol
klank
van
verlange
Waar
ek
jou
in
die
skadu's
lees
Daar
waar
jy
moet
wees...
Oor
die
water
van
'n
liefde
kort
Het
my
wêreld
jou
woestyn
geword
Waar
die
waaisand
vasbrand
teen
my
vlees
Daar
waar
jy
moet
wees...
Mag
'n
man
jou
altyd
vashou
Eindeloos
en
sonder
ophou
Lewe
jy
dan
net
in
drome
Agter
skaduwees
en
bome
Nader
jy
my
net
in
na-maak
In
newels
waar
die
waarheid
wegraak
En
drome
waar
ek
liefde
lees
Daar
waar
jy
moet
wees...
Ek
droom
jy
spat
uit
die
put
se
luik
Ek
slaan
my
arms
om
die
kruik
En
huil
my
in
my
hande
hees
Daar
waar
jy
moet
wees...
Ek
plaas
jou
foto
in
'n
stander
Maar
die
stilpyn
in
my
kamer
En
die
swyg
sal
eers
in
tyd
genees
Daar
waar
jy
moet
wees...
Mag
'n
man
jou
altyd
vashou...
1 Pa En Seun
2 Laaste Lag
3 Agter Elke Man
4 Lose When You Lie
5 Ek ken Jou Soms
6 Ek Weet Jy Weet
7 Die Sprokie
8 Boe!
9 Deur Jou Vingers
10 Kyk Hoe Lyk Ons Nou
11 No Hero
12 Kiss Me
13 Ver Hiervandaan
14 Daar Waar Jy Moet Wees
15 Love's The Light
16 Verstaan Mekaar
17 Die Kind
18 Assegaai
19 Engele Om Ons
20 Amper
21 Maak Die Bulle Almal Bokke
22 Die Bloubul
23 Pampoen
24 My Diefie My Dufie
25 Kaapse Draai
26 Prove Me Wrong (Prove Me Right)
27 Waarmaker
28 God Sê Bedelaar
29 Windgat De Klerk
30 FM Stereo
31 Juliet
32 Blou Ballon
33 DKW
34 Kol Op Die Maan
35 Ons Sal Dit Oorleef
36 Lied Van My Hart
37 Tjoklitbeksoentjies
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.