Steve Hofmeyr - Deur Jou Vingers - перевод текста песни на английский

Текст и перевод песни Steve Hofmeyr - Deur Jou Vingers

Deur Jou Vingers
Slipping Through Your Fingers
Jy, in die huis van hart verdwaal
You, in the realm of heart astray
Daar is 'n prys om te betaal
There's a price to be paid
Soek jy bang in 'n donker gang
Searching scared in hallways dim
Vir lig deur die luike val
For light that through the cracks may stream
Hier, die fout wat jy begaan
Here, lies the error you have made
Van goue lis daaraan
On threads of gilded greed
Jyt my hart ontvoer oor jou koue vloer
My heart you stole upon your floor so cold
Wat die liefde net alleen daar staan
Where love alone is left to bleed
Vra ek jou te veel om saam my dit te deel,
Is it too much to ask, for you to share with me
Wat ander bymekaar hou
That which binds

Wat 'n hart van jou wil
What a heart desires to find
Kyk, hoe ek deur jou vingers val, en die donker my kom haal
See, as I fall between your fingers and the darkness seeks its hold
Kyk, hoe ek deur jou vingers val, kyk hoe val 'n man van staal
See, as I fall between your fingers, watch a man of steel unfold
In die slot van ons verhaal, waar ek deur jou vingers val
In our tale's untimely end, where I fall between your fingers
Dis ek, wat deur jou vingers sak
'Tis I who fall through your embrace
Deur jou rug op my te draai
Your back to me you turn
En weg te loop terwyl jy hoop
And walk away while hoping I
Dat ek jou soos 'n boek omblaai
As pages of a book you'll burn
Vra ek jou te veel om saam my dit te deel,
Is it too much to ask, for you to share with me
Wat ander bymekaar hou
That which binds
Vra ek jou te veel om saam my dit te deel
Is it too much to ask, for you to share with me
Wat 'n hart van jou wil
What a heart desires to find
Kyk, hoe ek deur jou vingers val, en die donker my kom haal
See, as I fall between your fingers and the darkness seeks its hold
Kyk, hoe ek deur jou vingers val, kyk hoe val 'n man van staal
See, as I fall between your fingers, watch a man of steel unfold
Is die slot van ons verhaal, waar ek deur jou vingers val
In our tale's untimely end, where I fall between your fingers
Kyk, hoe ek deur jou vingers val, en die donker my kom haal
See, as I fall between your fingers and the darkness seeks its hold
Kyk, hoe ek deur jou vingers val, kyk hoe val 'n man van staal
See, as I fall between your fingers, watch a man of steel unfold
Kyk, hoe ek deur jou vingers val, en die donker my kom haal
See, as I fall between your fingers and the darkness seeks its hold
Kyk, hoe ek deur jou vingers val, kyk hoe val 'n man van staal
See, as I fall between your fingers, watch a man of steel unfold
In die slot van ons verhaal, waar ek deur jou vingers val
In our tale's untimely end, where I fall between your fingers
Kyk, hoe ek deur jou vingers val, en die donker my kom haal
See, as I fall between your fingers and the darkness seeks its hold
Kyk, hoe ek deur jou vingers val, kyk hoe val 'n man van staal
See, as I fall between your fingers, watch a man of steel unfold
Dis die slot van ons verhaal, waar ek deur jou vingers val
In our tale's untimely end, where I fall between your fingers

Авторы: Steve Hofmeyr

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.