Steve Hofmeyr - My Droom Die текст песни

Текст песни My Droom Die - Steve Hofmeyr



Klein bietjie lyding
Met pleister en 'n skietgebed beloon
Al wat ek wou
Is dat jy luister
Dis my droom die
Dis my droom die
Bly bietjie my ding
Kom speel saam in my prentjies teen die dak
Dis van wakker bly dat jy my hier betrap
Dis my droom die
Dis my droom die
Die is my droom
In my droom is dit jare voor jy groet
In my droom is ek alles wat jy soek
Dis my droom die
Dis my droom die
Die is my droom
Lyk dit of ek omgee wat jou pla
Want in my droom as ek dan is jy daar
Dis my droom die
Dis my droom die
Knyp my wakker
Beloof die dag sal gou verby beweeg
Want môre is die plek hier langs my leeg
Dis my droom die
Dis my droom die



Авторы: Steve Hofmeyr


Steve Hofmeyr - Waarmaker
Альбом Waarmaker
дата релиза
01-01-2008




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.