Steve Hofmeyr - Rooisee (feat. Liezel Pieters) текст песни

Текст песни Rooisee (feat. Liezel Pieters) - Steve Hofmeyr




Tussen Farao en die Rooisee
Tussen warm en koud
Tussen op en af en ja en nee
Tussen alles vat en 'n bietjie gee
Maak jy my staan
Maak jy my staan
Tussen Upington en Kleinsee
Los ek die wal
Stroom af met my oge toe
Sonder jou Atlanties toe
Jy sal verstaan
Jy sal verstaan
Hou my hande in die lug en lei my deur die Rooisee
Hou my hande in die lug en lei my deur die Rooisee
Lei my deur die Rooisee
Tussen more en gister
daar vandag
Die woorde wat jy nou moes hoor
in elke traan wat ek verloor
Kyk dit vergaan
Kyk dit vergaan
Hou my hande in die lug en lei my deur die Rooisee
Hou my hande in die lug en lei my deur die Rooisee
Hou my hande in die lug en lei my deur die Rooisee
Hou my hande in die lug en lei my deur die Rooisee
Lei my deur die Rooisee
Lei my deur die Rooisee
Lei my deur die Rooisee
Lei my deur die Rooisee



Авторы: Steve Hofmeyr


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.