WG NEL - Spyt текст песни

Текст песни Spyt - WG NEL



Op die note en die wysie
Skryf ek 'n song
Om vir jou te
Jy is meer as wat jy het
Vergeet van gister
En leef vir vandag
Die son sal weer opkom
En jou so laat lag
Ons almal het die geneigdheid
Om in gister te bly
En mis te kyk
Hoe vandag verby gly
Want spyt is goed, maar kom altyd te laat
Tyd vir 'n nuwe hoofstuk
Los die verlede presies daar
Na na na na na
Los die verlede presies daar
Na na na na na
Los die verlede presies daar
Dit is moeilik om die punte
Te verbind van waar ons staan
Jy moet glo hoop en vertrou
Jy het reeds jou eie baan
As jy terug kyk in verwondering
Na jou lewenspad
Sal jy sien
Sal jy sien
Daar is reeds 'n groter plan
Ons almal het die geneigdheid
Om in gister te bly
En mis te kyk
Hoe vandag verby gly
Want spyt is goed, maar kom altyd te laat
Tyd vir 'n nuwe hoofstuk
Los die verlede presies daar
Na na na na na
Los die verlede presies daar
Na na na na na
Los die verlede presies daar
Ons elkeen se storie
Is uniek en kosbaar
Vat jou toekoms in jou hande
Leef en wees braaf
Ons almal het die geneigdheid
Om in gister te bly
En mis te kyk
Hoe vandag verby gly
Want spyt is goed, maar kom altyd te laat
Tyd vir 'n nuwe hoofstuk
Los die verlede presies daar
Na na na na na
Los die verlede presies daar
Na na na na na
Los die verlede presies daar



Авторы: Willem Nel


WG NEL - ROU
Альбом ROU
дата релиза
19-03-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.