Текст песни
Waatlemoen,
waatlemoen,
jou
dik
skil
is
groen
Waatlemoen,
waatlemoen,
kom
ons
sing
maar
van
die
vrugte
Want
pampoen
is
al
gedoen
Ons
mag
nie
meer
sing
bokkie
Want
Oom
Anton
raak
mos
kwaad
En
anyway
die
Campbells
sê
dis
hulle
mark
Die
rapper
is
nou
Parow
Of
oorsee
is
Die
Antwoord
Hul
luister
ons
in
Holland,
Amsterdam
tot
Amersfoort
Waatlemoen,
waatlemoen,
jou
dik
skil
is
groen
Waatlemoen,
waatlemoen,
kom
ons
sing
maar
van
die
vrugte
Want
pampoen
is
al
gedoen
Adams
by
Die
Boer
Verkleurman
by
die
fees
Koning
van
die
pikkewyne
Wie't
die
meeste
gees
Smit
is
op
die
eerste
een
Kaptein
die
het
getrou
Die
Snotseun
het
die
rap
skills
En
Robbie
soek
nog
vrou
Waatlemoen,
waatlemoen,
jou
dik
skil
is
groen
Waatlemoen,
waatlemoen,
kom
ons
sing
maar
van
die
vrugte
Want
pampoen
is
al
gedoen
Steve
is
ook
in
alles
En
Bobby's
net
vir
jou
Pasop
net
vir
daai
bootse
Van
ou
Nicholis
Louw
Die
Kartel
is
Van
Coke
En
Sonja
is
weer
terug
Ek
mis
oom
Koos
Kombuis
Soos
'n
seeumeeu
in
die
lug
Waatlemoen,
waatlemoen,
jou
dik
skil
is
groen
Waatlemoen,
waatlemoen,
kom
ons
sing
maar
van
die
vrugte
Want
pampoen
is
al
gedoen
Daai
klong
met
die
kitaar
Ek
dink
sy
naam
is
Ray
Daai
Skarumba
tannie
Kan
maar
by
my
kom
bly
Ek's
maar
net
'n
nice
ou
Wat
van
almal
hou
Ek
hou
nie
van
baklei
nie
En
ek
hou
nie
van
ontrou.
Waatlemoen,
waatlemoen,
jou
dik
skil
is
groen
Waatlemoen,
waatlemoen,
kom
ons
sing
maar
van
die
vrugte
Want
pampoen
is
al
gedoen
kom
ons
sing
maar
van
die
vrugte
Want
pampoen
is
al
gedoen
kom
ons
sing
maar
van
die
vrugte
Want
pampoen
is
al
gedoen
1 Sê net vir My
2 Spietkop Medley (Boeremieks)
3 Hie' Komme Ding
4 Opskop
5 Vat Hom Pappie
6 Waatlemoen
7 My René
8 WP Jou Lekka Ding
9 Da King
10 Annatjie My 4x4
11 Ek Hoop
12 My Perd, My Brak en Ek
13 Krisjan
14 Weskus Krismis
15 Clanwilliam
16 Mis Jou
17 I Can't Stop Loving You
18 Die Boesmanland Se Hanetjie Keurspel
19 Hartebeespoortdam
20 Hooit!
21 Jy Kan My Druk
22 Ek en Jy
23 Bokke Is die Beste
24 Ek kô Huistoe
25 Boude
26 Rebecca
27 Bokkie sê My Reg
28 Groenblare
29 Skattiebokkieliefieding
30 Liela'tjie
31 Kettie en Klip
32 Maak Los die Honde
33 Stryder In die Stofpad
34 Liggies
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.