Demi Lee Moore - Ek Is Hier текст песни

Текст песни Ek Is Hier - Demi Lee Moore



Berge en dale en hartseer verhale
Gebreekte beloftes en drome wat faal
Dit was seer
Ek soek meer
Ek verdien
Liefde verlore en weer oor gebore
En brue wat verbrand soos ′n train wat ontspoor
Weggeraak
Deurgemaak
Ek is hier
Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier
As die donkerte val en jy voel jy's alleen
Wees ′n lig en jy sal weer die spore kan sien
Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier
As dit koud raak daar buite en die reën storm val
Wees 'n vuur en brand helder vir een en almal
Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier
Val sonder ophou of hartseer geraak
Deur wie jy vertrou jou weer seergemaak
Dit is waar
dit maar
Jy is meer
Jou hart gebreek en die trane geval
Maar dinge raak beter belowe dit sal
Bly net hier
Probeer weer
Weer en weer
As die donkerte val en jy voel jy's alleen
Wees ′n lig en jy sal weer die spore kan sien
Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier
As dit koud raak daar buite en die reën storm val
Wees ′n vuur en brand helder vir een en almal
Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier
Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier
As die donkerte val en jy voel jy's alleen
Wees ′n lig en jy sal weer die spore kan sien
Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier
Ohh
As dit koud raak daar buite en die reën storm val
Wees 'n vuur en brand helder vir een en almal
Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier
As die donkerte val en jy voel jy′s alleen
Wees 'n lig en jy sal weer die spore kan sien
Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier



Авторы: Johan Oberholzer


Demi Lee Moore - Mis Eet Slaap Herhaal
Альбом Mis Eet Slaap Herhaal
дата релиза
30-11-2018




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.