Demi Lee Moore - Lei My Na Die Water текст песни

Текст песни Lei My Na Die Water - Demi Lee Moore

Lei my na die water.
Wa jy jou seer weg was.
Oeh balsm my wonde.
Met die tou op die gras.
Wys vir my die leemte, waar ek in jou hart pas.
Oh lei my na die water, na die water - waar jy jou seer weg was.
Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het.
Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet.
Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet.
Net die hemel weet hoe lief .
Skryf vir my jou drome, op gebleikte glas.
Vertel my van jou liefde, vir die donker nag.
Gee my asem gee my lewe.
Dalk net 'n bietjie sig.
Ooo Skryf vir my jou drome ja jou drome, op gebleikte glas.
Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het.
Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet.
Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet.
Net die hemel weet hoe lief - hoe lief ek jou het.
Oh Oooooh oh oh oh

Net die hemel weet hoe lief.
Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het.
Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet.
Jy kan nie die liefde en hart se goeters meet.
Net die hemel weet hoe lief - hoe lief ek jou het.

Авторы: Kotze Christoph

Demi Lee Moore - Mis Eet Slaap Herhaal
Альбом Mis Eet Slaap Herhaal
дата релиза
30-11-2018

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.