Karlien Van Jaarsveld - Ek Wag Nogsteeds Vir Jou Lyrics

Lyrics Ek Wag Nogsteeds Vir Jou - Karlien Van Jaarsveld



Ek sien jou steeds in die rondte
Maar ek hoor niks van jou
Ek sien jy ry om my gronde
Verwag dit nie van jou
Ek hoor te veel van jou vriende
Wat se ek hoort by jou
Dit word gemeet deur die vrese
Wat nie op wil hou
(Hou, hou, hou, hou)
Weet jy
Ek tel nogsteeds die ure
Om uit ons verlede
Hoe ken jy my
Ek wag nogsteeds vir jou
Want ek het jou belowe
Ek oorkom my vrese
Kom kry my hier
Ek wag nogsteeds vir jou
Ek hoor dit uit al die monde
Jy roep nogsteeds my naam
Ek tel met elke sekonde
Hoe ver jy dalk moes gaan
Ek was verslaaf aan die vrede
(Verslaaf aan die vrede)
Wat jy vir my sou bring
Maar ons leef nou in die hede
(Nou in die hede)
Jy was te veel te min
(Min, min, min, min, min)
Weet jy
Ek tel nogsteeds die ure
Om uit ons verlede
Hoe ken jy my
Ek wag nogsteeds vir jou
Want ek het jou belowe
Ek oorkom my vrese
Kom kry my hier
Ek wag nogsteeds vir jou
(Nogsteeds vir jou)
Jy bly vir my maar 'n sonde
Wat ek nie weg kan gooi
Kom vryf jou sout in my wonde
Jy bly vir my so mooi
(Mooi, mooi, mooi, mooi)
Weet jy
Ek tel nogsteeds die ure
Om uit ons verlede
Hoe ken jy my
Ek wag nogsteeds vir jou
Want ek het jou belowe
Ek oorkom my vrese
Kom kry my hier
Ek wag nogsteeds vir jou




Karlien Van Jaarsveld - Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
Album Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
date of release
03-03-2011



Attention! Feel free to leave feedback.