Karlien Van Jaarsveld - Soos Jy Dit Doen Lyrics

Lyrics Soos Jy Dit Doen - Karlien Van Jaarsveld



Niemand kan dit doen nie
Ek wens ek kon verduidelik
Jou verduidelik hoe ek voel
Ek sou alles vir jou neerskryf
Dat jy kan sien wat ek bedoel
50 Jaar van nou af
As jy weer die brief gaan lees
Sal jy sien wat ek geskryf het
Was nog altyd waar gewees
Ek weet net
Niemand kan dit doen nie
Niemand kan dit doen soos jy dit doen
Ek weet net
Niemand kan my soen
Niemand kan my soen soos jy my soen
Ek weet net
Niemand kan dit voel
Niemand kan dit voel soos ons dit voel
Hou my, net jy
Niemand sal verstaan wat ons voel
Liefde is vir altyd
Ek sal altyd by jou bly
Al ek dit nie
Jy sal altyd weet dis jy
Woorde dra gevoelens
Maar die woorde kan verdwyn
So ek skryf dit in ′n brief neer
Want 'n brief verloor nooit sein
Koor



Writer(s): Dieter Bohlen, Johan Vorster, Karlien Van Jaarsveld, Adolf Vorster, Dewald Wasserfall


Karlien Van Jaarsveld - Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
Album Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
date of release
03-03-2011



Attention! Feel free to leave feedback.