Karlien Van Jaarsveld - Jy Is Lyrics

Lyrics Jy Is - Karlien Van Jaarsveld



Ek is nie perfek nie, en ekke weet dat ek nie
Die beste is, in dinge oor die hart en oor die siel
Partykeer is ek simpel, ek praat te veel of bly stil
Maar hoop dat jy verstaan, ek wil dit alles met jou deel
Jy maak iets in my wakker, en al kom jy dit nie agter
Is ek beter rondom jou
Jy is, die enigste probleem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou omdat jy, jy is, jy is
Eks jammer as ek somtyds, al die goeie dinge mis kyk
Eks jammer as ek jou nie altyd in gedagte hou
Ek hoop jy kan vergewe, en verby die dinge lewe
Omdat ek jou belowe, ek dink altyd net aan jou
Jy maak iets in my wakker, en al kom jy dit nie agter
Is ek beter rondom jou
Jy is, die enigste probleem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou omdat jy, jy is, jy is
Jy is, die enigste probleem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou omdat jy, jy is, jy is
Ekke wil jou omdat jy, jy is,
Jy is, die enigste probleem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
En Ekke wil jou omdat jy, jy is, jy is
Jy is, die enigste problem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou omdat jy, jy is, jy is
Jy is, die enigste probleem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou omdat jy, jy is, jy is
Ekke wil jou omdat jy, jy is.



Writer(s): Johan Oberholzer


Karlien Van Jaarsveld - My Hartjie
Album My Hartjie
date of release
17-03-2015



Attention! Feel free to leave feedback.