Karlien Van Jaarsveld - Voel Weer Lyrics

Lyrics Voel Weer - Karlien Van Jaarsveld



Voel Weer
Vrydagaand baie laat hou ek op met soek
Harte op die grond soos in 'n storieboek
Jy't gesê liefde voel soos 'n warrelwind
Waai jou tot op breekpunt
Kom gooi jou arms om my liggaam en weet
Jy't my hart in al sy weerstand leer ken
My nooit laat voel jy gaan wen
Al speel ek op my hardste vang jy my uit
Jy maak my sag
Laat my vergeet van die seer
Ek kry weer moed en voel weer
Alles draai om die hart as hy klop met hoop
Hou hy lank sonder om mettertyd te loop
Het jy my lief sonder om iets weer terug te vra
my was jy al verlief?
Kom gooi jou arms om my liggaam en weet...
Jy't my hart in al sy weerstand leer ken
My nooit laat voel jy gaan wen
Al speel ek op my hardste vang jy my uit
Jy maak my sag
Laat my vergeet van die seer
Ek kry weer moed en voel weer
Jy't die ligte verdof saggies nader gekom
My hande gevat en gevra of ek sal
Glo en vertrou dat jy my lief sal kan
Meer as wat ek kon droom
So gooi jou arms om my liggaam en weet
Ek hou jou hart hier in my hart en moet weet
Maak jou vir liefde gereed
Jy speel net hard omdat jy seerkry ook ken
Maar hier by my kan jy net wees wie jy is
Geen vrees sal hier oorleef
Jy't 'n hart wat klink
Of ek hom jare ken
Die seer is weg
Ek sien hoe liefde wen



Writer(s): Johan Vorster, Karlien Van Jaarsveld


Karlien Van Jaarsveld - My Hartjie
Album My Hartjie
date of release
17-03-2015



Attention! Feel free to leave feedback.