Koos Kombuis - Johnny Is Nie Dood Nie Lyrics

Lyrics Johnny Is Nie Dood Nie - Koos Kombuis



Jy't gesê jy wil n break vat met toere in die langpad
Elke aand n ander sound check elke dag n nuwe slaapplek
Jy't gewens jy kon net chill dis tyd vir n sebattical
Maar nog voor jou woorde koud was het jy besef dat jy te oud was
Jou repertoire is klaar dit was te laat vir nog n comeback vanjaar
Jy't gedink jy't niks meer om te
Nie en jou eks vrou wil jou geld
Maar die kunstefees vat elke sent n mens se omset is skaars 10%
Van die bruto pyn en hartseer elke fokken keer as jy probeer
Om n difference in die land te maak om n lied te skyf wat mense raak
N finale helder antwoord op die suiwerste akkoord op jou khitaar
Jy't gesê jy wil n date maak in die nasionale pad
Jy wou jou mense ompraat om n nuwe kans te vat
Maar daar was vlieë op jou windscreen en depressie was jou baas
Johnny is nie dood nie Johnny is nie dood nie
Johnny is nie dood nie jy's net uitgepass
Onderkant die wind by die spoor, by die spoor
Hang jou reuk in die lug wat na trane ruik
Onderkant die wind by die spoor, by die spoor
Onder hierdie maan le my vriend se lyk
Met 'n storie op die voorblad,
Met 'n kiekie van 'n kar, net 'n byline
Maar by nr22 is dit stil
By nr22 was die laaste pil in die pipeline, in die pipeline
Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop
Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas
Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop
Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou
Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie
Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepass
Onthou jy nog die aande daar in Birdstraat, Birdstraat
Onthou jy nog die maande van fokkol doen en kak praat
Onthou jy liewe Jesus met sy vuil blou jeans
Tussen asbakke en bottels, al daai weird, weird scenes
Weet jy dalk die rede hoekom is dit alles oor
Weet jy dalk die rede hoekom ons jou moes verloor
Is daar hoop vir ons wat oorbly,
Is daar troos vir al die junkies kan ons doen wat ons wil
Is daar 'n lig daarvoor, of is die party oor,
Is daar tik in die hemel is daar crack in die hemel
Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop
Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas
Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop
Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou
Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie
Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepass
Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop.
Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas
Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop
Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou
Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie
Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepass



Writer(s): Koos Kombuis


Koos Kombuis - Greatest Hits
Album Greatest Hits
date of release
20-10-2000




Attention! Feel free to leave feedback.