Nicholis Louw - Ek Klop aan Jou Hart Lyrics

Lyrics Ek Klop aan Jou Hart - Nicholis Louw



O ek verlang na jou want jy is ver van my
Jy is ver van my ek klop aan jou hart
Ja ek droom van jou maar jy is ver van my
Jy is ver van my ek klop aan jou hart
Die winde waai vanaand hier deur my hart
Die stilte raas my wakker as ek gaan slaap
My koffie is koud en bitter beskuit is hard
En ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart
Ek wens ek kan vanaand net aan jou vat
Maar ek voel alweer die winter in my hart
Die myle en die draaie is in my pad
Maar ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart
Want saans as ek hier wil ek jou langs my
En sonder om te droom, wil ek



Writer(s): Nicholis Louw


Nicholis Louw - My Hart Is Aan Die Brand
Album My Hart Is Aan Die Brand
date of release
03-10-2014




Attention! Feel free to leave feedback.