Nicholis Louw - Net Hier Lyrics

Lyrics Net Hier - Nicholis Louw



Jy's net hier in my hart
As ek jou soek is jy alewig daar
En jy ken die pad
Jong ek wonder waar kry ek jou vandaan
As ek aan jou dink is dit verby met my
Want dit bly by my ek het jou gekry
Jy's nog altyd die mooiste meisie vir my
Dis net ek en jy
Almal is jaloers ek voel vere
Want die son gaan skyn al reën dit
Ek is mal oor jou maar jy weet dit
Dis net ek en jy
As jy in my kyk voel dit of jy wil
Almal om ons soek wat ons klaar het



Writer(s): Brendon Marc, Kelly Don, Louw Nicholis


Nicholis Louw - My Hart Is Aan Die Brand
Album My Hart Is Aan Die Brand
date of release
03-10-2014




Attention! Feel free to leave feedback.