Steve Hofmeyr - Die Stem Lyrics

Lyrics Die Stem - Steve Hofmeyr



Uit die blou van onse hemel
Uit die diepte van ons see
Oor ons ewige gebergtes
Waar die kranse antwoord gee
Deur ons ver verlate vlaktes
Met die kreun van ossewa
Ruis die stem van ons geliefde
Van ons land Suid Afrika
Ons sal antwoord op jou roepstem
Ons sal offer wat jy vra
Ons sal lewe
Ons sal sterwe
Ons vir jou Suid Afrika



Writer(s): C.j. Langehoven, M.l. De Villiers


Steve Hofmeyr - Toeka 3
Album Toeka 3
date of release
01-01-2014




Attention! Feel free to leave feedback.