Anton Goosen - Waterblommetjies paroles de chanson

paroles de chanson Waterblommetjies - Anton Goosen



Waterblommetjies uit die boland
Waterblommetjies van die Kaap
Maak die bredie net soos in die wynland
En jy is baie lief vir my voor jy gaan slaap
Daardie wind waai weer by my voordeur in
Hy maak my hart mos aan die sing
Dit is gaaf om die kaap weer dag te
En ek vat jou saam na die koringland
Wie ry saam as my hart so brand
Dit is lekker om die boland lief te hê.
Van hungs het weer sy pyp gestop
Tafelberg se hoed is op
En die bergies begin al huis se kant toe staan
Groenpunttoring knip sy oog
Die Suidoos maak 'n weie boog
En die waalpad help jou as jy huis toe gaan
Koor
O Kaap, O Kaap, o mooiste kaap
Jy maak my hart weer baie seer
Jou ghantam kom mos altyd weer en weer
Die mayflower het uitgevaar
Gaan snoek haal daar by Houtbaai
Waar karbonkelberg die stormsee gewaar
Hulle het teruggekeer na tafelbaai en op duiwelspiek vir die engel gewaai
En die engel het 'n traan uit sy gevee.
Koor
Koor
Koor



Writer(s): Anton Goosen


Anton Goosen - Boy Van Die Suburbs (En Kruidjie-Roer-My-Nie)
Album Boy Van Die Suburbs (En Kruidjie-Roer-My-Nie)
date de sortie
28-03-2014




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.