Laurika Rauch - Sê Dit paroles de chanson

paroles de chanson Sê Dit - Laurika Rauch



dit in 'n brief, dit in 'n woord
dit in 'n sin, die digterlike soort
dit as dit reën, dit as dit hael
dit as die donker daal
dit in 'n kyk, dit in 'n lag
dit op 'n wilde onweersdag
dit in 'n traan, dit in 'n sug
dit as die donker vlug
Tussenspel
dit in 'n woud, dit op 'n strand
dit as die wêreld om jou brand
dit in die lig van 'n katedraal
dit as die donker jou kom haal
dit op 'n berg, dit in 'n kloof
dit as die stilte jou beroof
dit in die nag as die sterre jou verblind
As die donker jou uiteindelik vind
dit vir my
Tussenspel
Ja, dit in 'n woud, dit op 'n strand
dit as die wêreld om jou brand
dit in die lig van 'n katedraal
dit as die donker jou kom haal
Ja, dit op 'n berg, dit in 'n kloof
dit as die stilte jou beroof
dit in die nag as die sterre jou verblind
As die donker jou uiteindelik vind
Jy gaan by my bly
Jy gaan by my bly



Writer(s): Emile Minnie


Laurika Rauch - 'n Lekker Verlang Liedjie
Album 'n Lekker Verlang Liedjie
date de sortie
04-01-2007




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.