Liezel Pieters - Meer as Net Vriende paroles de chanson

paroles de chanson Meer as Net Vriende - Liezel Pieters



Die oranje rooi, bosveld son
Laat sy kop op die horison
En ek droom Van jou
As ek my kry, sit ek en droom ek van jou
Onder die doringboom
Die bosveld maan
In my sterre tent
Voel verlae
En ek droom van jou
As ek my kry, sit ek en droom van jou
Oor iets wat jy nie weet nie
Iets wat ek nog nie vir jou kon nie
Ek my hart vir jou oop
Ons het die lank pad geloop
Kyk in jou en sien jy's lief vir my
Meer as net vriende
Jy's lief vir my
Maak my hart vir jou oop
Ons het die lank pad geloop
Kyk in jou en sien jy's lief vir my
Meer as net vriende
Jy's lief vir my
Meer as net vriende
Ek's lief vir jou
Die oggendson
Soen die hemel blou
Kaalvoet loop op die oggend dou
Hand aan hand met jou
Ek kan nie glo ek is hier by jou
Na jare saam
Sien ek nou eers
Hoe perfek ons twee kan wees
Hand aan hand met jou
Ek kan nie glo ek is hier by jou
Ek is in jou hande
Alles het verander
Ek maak my hart vir jou oop
Ons het die lank pad geloop
Kyk in jou en sien jy's lief vir my
Meer as net vriende
Jy's lief vir my
Maak my hart oop
Ons het die lank pad geloop
Kyk in jou en sien jy's lief vir my
Meer as net vriende
Jy's lief vir my
Meer as net vriende
Ek's lief vir jou
Ons veld liefde
Meer as net vriende
Ons veld liefde
Meer as net vriende
Ek maak my hart vir jou oop
Ons het die lank pad geloop
Kyk in jou en sien jy's lief vir my
Meer as net vriende
Jy's lief vir my
Ek maak my hart vir jou oop
Ons het die lank pad geloop
Kyk in jou en sien jy's lief vir my
Meer as net vriende
Jy's lief vir my
Meer as net vriende
Ek's lief vir jou
Meer as net vriende
Ek's lief vir jou



Writer(s): Marc Brendon, Don Kelly, Liezel Pieters


Liezel Pieters - Sing My Hart Uit
Album Sing My Hart Uit
date de sortie
07-04-2017




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.