Riana Nel feat. Ruhan Du Toit - Moenie paroles de chanson

paroles de chanson Moenie - Riana Nel , Ruhan Du Toit



Ek het n foto van jou op die tafel langs my bed
Ek weet ek moenie, ek weet ek moenie
Ek lees elke boodskap wat ek van jou het
Ek weet ek moenie, ek weet ek moenie
Ek vra teveel vrae oor hoe dit met jou gaan
Ek weet ek moenie, ja nee ek moenie
Ek kan nie asem kry waar ek voor jou staan
Ek weet ek moenie, ek weet ek moenie
Want alles kom altyd terug na jou, terug na jou
Alles kom altyd terug na jou, terug na jou
So hard soos ek probeer ek kan dit net nie keur
Alles kom altyd terug na jou, terug na jou
Ek droom heel nag deur oor wat ek nog wou
Ek weet ek moenie, ja nee ek moenie
En al die soene wat nog tussen ons twee moet gebeur
Ek weet ek moenie, ek weet ons moenie
Want alles kom altyd terug na jou, terug na jou
Alles kom altyd terug na jou, terug na jou
So hard soos ek probeer ek kan dit net nie keur
Alles kom altyd terug na jou, terug na jou
Hoe kan ek aanbeweeg, alles weer heroorweeg jou al agter los.
Jy het my hart en alles wat ek is, is niks nie sonder jou oh-oh-ohh
Eh- eh- ehh
Eh- eh- ehh
Oh-ohh
Oh- ohoho
Alles kom altyd terug na jou, terug na jou
So hard soos ek probeer ek kan dit net nie keur
Alles kom altyd terug na jou, terug na jou
Want alles kom altyd terug na jou, terug na jou



Writer(s): Brandon Chase, Riana Nel


Riana Nel feat. Ruhan Du Toit - Sterker
Album Sterker
date de sortie
03-07-2019



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.